Logo

Kry jou kaartjies vir die Afri-Visie finaal

Nuus
31 Maart 2015
Die Afri-Visie Finaal by die Grandwest Casino in Kaapstad op 3 Mei is die plek om te wees as jy op soek is na nuwe vermaak.
KN_AfriFinal_Art

Die Afri-Visie Finaal by die Grandwest Casino in Kaapstad op 3 Mei is die plek om te wees as jy op soek is na nuwe vermaak.

Tien oorspronlike liedjies, gesing deur tien top-musikante, asook ’n rits bekende kunstenaars... jou voete gaan jeuk van genot!

Kaartjies is nou beskikbaar by Computicket.

Hier is die lys van die Top 26 liedjies.



34 page2


*Action Motor Group Krugersdorp is 'n trotse borg van Afri-Visie.