Daar is geen rede om in die winter nie fiks en gesond te bly nie – veral nie wanneer jy dit in die gemak van jou eie huis saam met Linda Kriel kan doen nie. Drie gelukkige wenners het elk ’n eksemplaar van Linda se Kry Daai Lyf-DVD gewen!
Hulle is:
Louise De Rebeira;
Suzelle Heenop; en
Janina Symens Steyn
Baie geluk!
Hulle is:
Louise De Rebeira;
Suzelle Heenop; en
Janina Symens Steyn
Baie geluk!