Die Kwarantyn-span het julle uigedaag! Deel met ons julle weergawe van die ikoniese dans wat #SpanLeRoux en #SpanScheepers daagliks in die huise beoefen en jy kan 'n kans staan om deel te vorm van die Kwarantyn-inleiding voor elke hoogtepunte-episode wat op kykNET en kykNET&kie vanaf Maandae tot Saterdae uitsaai.
Kyk hier vir 'n bietjie dans-inspirasie vanaf die twee spanne:
Jy kan hier óók nou die tema-lied aflaai vir jou danspassie-video:
Deel jou video met ons op Facebook, Instagram en Twitter en onthou om die hutsmerk #KwarantynDans te gebruik.
Inskrywings sluit op 13 Julie 2020, so jy beter spring as jy in aanperking wil kom vir hierdie lekker prys.
Wenners sal deur beide Span Le Roux en Span Scheepers gekies word.