Die Koekedoor-deelnemer Martjie Malan bring ’n ‘pop-up’ patisserie na KAMERS Herfs 2015.
KAMERS (voorheen bekend as Kamers vol Geskenke) se skatkis van uitgesoekte kreatiwiteit is Johannesburg, van 23 tot 27 April, en Kaapstad, van 7 tot 10 Mei, te sien.
Martjie het die Koekedoor-beoordelaars veral met haar fyn versierwerk beïndruk. KAMERS-gangers kan uitsien na onder meer haar Franse fyngebak en unieke koeke.
Lees ’n onderhoud met Martjie op KAMERS se webblad.