Logo

Koekedoor Episode 3: Ons gaan see toe

Nuus
27 Maart 2015
Vir die Koekedore wat nostalgies terugdink aan koekblikke vol koekies en die lang pad see toe, is dié week se episode ’n manier om die goeie ou tye te herleef.
Ep.3-Opsom-1024x683

Vir die Koekedore wat nostalgies terugdink aan koekblikke vol koekies en die lang pad see toe, is dié week se episode ’n manier om die goeie ou tye te herleef.

Die tema is “Ons gaan see toe”, en in die tuisgebak-uitdaging moet die deelnemers ’n blik vol kleinkoekies bak.

Nege Koekedore is oor, en vir een van hulle is dit binnekort hoogwater. “Toe ek oor daai bult stap vanoggend, toe dink ek: Wie’s volgende?” sê Gerrit. “Ek dink vandág het ek moeilikheid,” sê Gerda.

*Lees die volledige artikel op die Koekedoor webwerf.

*Koekedoor is op Facebook, Twitter en Pinterest.