Logo

Kêrels wat Kook op kykNET & Kie

Nuus
02 April 2015
Die volledige reeks van Kêrels wat Kook kon nie op kykNET uitgesaai word nie – daarom eindig dié reeks op 11 April op kykNET & Kie.
Kerels wat kook

Die volledige reeks van Kêrels wat Kook kon nie op kykNET uitgesaai word nie – daarom eindig dié reeks op 11 April op kykNET & Kie. Die laaste vier episodes gaan as volg uitgesaai word: 14:30: Kêrels Wat Kook ep. 37 15:00: Kêrels Wat Kook ep. 38 15:30: Kêrels Wat Kook ep. 39 16:00: Kêrels Wat Kook ep. 40