So wat presies het Karlien van Jaarsveld die afgelope paar dae in die vroeë oggendure aagevang?
Karlien het die afgelope paar dae hard geskiet aan haar splinternuwe musiekvideo in Langebaan en Yzerfontein.
Hier is 'n paar fotos wat sy op sosiale media gedeel het.
Ons kan nie wag om die eindproduk te sien nie!
Ons wonder vir watter lied die video is?