Logo

Kamers 2015: Pretoria

Nuus
27 Oktober 2015
Maak seker jy is by Open Window in Irene, Pretoria van 1 tot 6 Desember vir Kamers se viering van Suid-Afrika se kreatiwiteit.
kamers
Maak seker jy is by Open Window in Irene, Pretoria, van 1 tot 6 Desember vir Kamers se viering van Suid-Afrika se kreatiwiteit.

Kamers 2015 Pretoria
1 - 6 Desember 2015
Open Window, Southdowns, Irene
9:00 - 18:00 daagliks

Dié sal ons grootste Kamers Pretoria nóg wees – met 144 uitstallers wat Saronsberg se fantastiese wyn en sjampanje insluit, hope smullekker eetgoed en genoeg dekor en geskenke vir ieder en elk.

Nic van Wyk (Kokkedoor-faam) stel die nuutste Kokkedoor-produkte bekend, asook die nuwe Kokkedoor-kardoes.

GrootFM (kykNET se oggendprogram-vennoot) saai lewendig uit op 5 Desember. Daar is ook natuurlik baie pryse te wen!



Op die verhoog:


Saterdag 5 Des.
12:00 – Janie Bay
14:00 – The Oh So Serious

Sondag 6 Des.
12:30 – Gerald Clark & The Dead Men en vele meer

Kry jou kaartjies hier.

Kyk na foto’s van verlede jaar se geleentheid hier onder. Foto’s: Lauren Kim.


34 kamers11

34 kamers10

34 kamers9

34 kamers6

34 kamers1

34 kamers7

34 kamers5

34 kamers4

34 kamers2

34 kamers