Logo

Jou naweek spyskaart – 22 Oktober 2021

Nuus
22 Oktober 2021
Loer nét hier vir lekker resepte vanuit jou gunsteling kykNET-programme vir 'n heerlike naweek spyskaart.
Spyskaart – kykNET

Jan Braai neem ons na Griekeland met sy braai-weergawe van die klassieke gunsteling, Spanakopita.

Loer hier na ander resepte vanuit Jan Braai vir Erfenis.

Wanderlus se Nicole en Hennie het gesorg vir liplekker seekos-disse.

Vonkel wyn, knoffel en room mossels

Oester Rockefeller

Henriëtte het heerlike karringmelk gesondheidsbeskui​t voorberei in Net Koffie.

In Terwyl ek wag het Nataniël 'n kekerertjie-en-kommkommerslaai bedien, wat goed paar met sy korslose botterneut en uiepastei.

En vir nagereg dis hy 'n rumkoek uit landes op.

Loer hier na nóg resepte vanuit die kykNET-kombuis.