Logo

Joshua Na Die Reen onder ‘n Woordfees Sterrekombers

Nuus
11 Maart 2015
Op 8 Maart het gelukkige Woorfeesgagers byeengekom onder ‘n pragtige sterrekombers, om na Joshua na die Reën te luister.

Op 8 Maart het gelukkige Woorfeesgagers byeengekom onder ‘n pragtige sterrekombers, om na  Joshua na die Reën te luister.

Op die spog wynlandgoed, LÁvenir, het Joshua na die Reën, Woorfeesgangers weggeneem na ‘n ander wêreld, met sy pragtige liedere en staaltjies van die oorsprong van sy kreatiewe inspirasie.

*kykNET was daar gewees om van die wonderlike oomblike op kamera vas te vang.