Logo
Arendsvlei S5 Slim BB
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Is jy ’n Wesley of ’n Lee-Roy? – Arendsvlei

Nuus
10 Maart 2020
Dié antwoorde sal jou die waarheid vertel!
Untitled design (16)

Watter een van dié flieks hou jy meer van?

a) Scary Movie 1, 2, 3 en 4 
b) Me Before You

Is jy ’n hond of kat mens?

a) Kat
b) Hond

Watter een van dié opsies is jou ‘fashion icon’?

a) Zac Efron
b) Timothée Chalamet

Wat is jou gunsteling emoji?

a) 🙏🏽
b) 💞

Braaivleis of potjiekos?

a) Potjiekos
b) Braaivleis

Wat is jou gunsteling kykNET-program?

a) Suidooster
b) Edik van Nantes

Facebook, Twitter, Instagram of Snapchat?

a) Facebook
b) Instagram

Wat is jou swakste eienskap?

a) Glo nie genoeg in jouself nie
b) Wil almal tevrede stel 

Wat is jou beste eienskap?

a) Erken eie foute
b) Eerlik

Hoe sal jy ’n ‘break-up’ hanteer?

a) Spandeer baie tyd alleen om kop skoon te kry
b) ‘Overthinking’ en ‘overeating’

Wat is jou ideale ‘date’?

a) Movie night
b) Uitstappie by die see

Wat is jou gunsteling vak op skool gewees?

a) Afrikaans
b) Geografie (Aardrykskunde)

Indien jy meestal a gekies het is jy meer soos Wesley! Jy kom dalk sterk voor, maar hy het ’n sagte hart.

Indien jy meestal b gekies het is jy meer soos Lee-Roy! Jy is die persoon met wie almal praat oor hulle probleme en jy staan altyd op vir wat reg is.