Logo
web uni tv guide

Kwêla

144LeefstylPG13

Inskrywings vir die 2023 Kwêla Feite&Geite-kompetisie is oop!

Nuus
30 Julie 2023
Skryf só in vir die kompetisie.
kwela feitegeite 2023 artikel image

 

Die sluitingsdatum vir Kwêla Feite&Geite-inskrywings is 31 Augustus 2023.

Bepalings en voorwaardes geld.

Die na-produksie van video’s word volgens Homebrew se diskresie gedoen en die stem-uitslag van die kompetisie is finaal. Daar sal geen briefwisseling daaroor gevoer word nie. 

M-Net behou homself die reg voor om geredigeerde insetsels van die videomateriaal op M-Net en op sy Afrikaanse kanaal kykNET uit te saai; asook die reg om hierdie materiaal eksklusief op enige wyse kommersieel te eksploiteer.

Vir die volledige bepalings en voorwaardes, klik hier.

Laai die inskrywingsvorm af. 

 Vir Feite&Geite navrae, kontak Garin by 066 037 2272 tydens kantoorure (9:00-17:00). Kwêla kan gekontak word by 021 422 3452.