Logo

Huis Paradys: Nuwe leefstylreeks op pad

Nuus
01 Julie 2016
Huis Paradys is ’n splinternuwe reeks oor leefruimtes, tuine en dekor wat op 6 Julie op kykNET afskop.
Huis Paradys Generies

Huis Paradys is ’n splinternuwe reeks oor leefruimtes, tuine en dekor. Aangebied deur Reynard Slabbert en Dania Gelderblom gee Huis Paradys ’n eksklusiewe maar ook praktiese blik op wat die tendense wêreldwyd is. Ons kuier by die pragtige huise, verken die verskillende spasies waarin mense leef en bespreek elke week temas wat jou sal inspireer om self jou woning in ’n paradys te omskep.

34 huis paradys dania gelderblom

34 huis paradys reynard slabbert


Vanaf 6 Julie 2016, elke Woensdag om 17:30.