Logo

Hou so vakansie in 'n pandemie – Boer soek 'n vrou 13

Nuus
07 April 2021
Die boere en hul pasmaats gaan vandeesweek op vakansie saam en ons kyk hoe jy veilig kan bly op jou vakansie tydens 'n pandemie...
BB

Baie mense is angstig oor die moontlikheid van 'n 'derde vlaag' van die Covid-19 pandemie, maar ons wil ook (so vêr moontlik) terugkeer na normaal. 
Kan 'n mens al daaraan dink om op vakansie te gaan? 

Ons kyk na reëls wat jy kan volg om te verseker dat jy en jou familie veilig bly en jou kanse vir infeksie verminder:

  • Hou jou afstand. Vermy groot groepe mense en klein spasies. 
  • Dra jou masker korrek, oor jou mond én neus.
  • Probeer so veel moontlik aktiwiteite in die buitelug doen.
  • Wanneer aktiwiteite binnehuis gehou word, maak alle vensters en deure oop.
  • Was jou hande gereeld.
  • Vermy persone wat siek is.

Marciel gee vir ons nóg 'n paar wenke:

Skakel Donderdag om 20:00 in vir Boer soek ‘n vrou om te sien watter tien dames se briewe het ‘n indruk gemaak op hul boere en gesels saam op sosiale media deur die hutsmerk #BoerSoeknVrou te gebruik op FacebookTwitter en Instagram.

As jy wil inskryf vir die opwindende 14de seisoen van Boer soek 'n vrou, volg dié skakel