Logo
Boer soek 'n vrou
web uni tv guide

Boer Soek 'n Vrou

144RealiteitPG13

Ontmoet Boer Janco – Boer soek ‘n vrou

Video
29 Oktober

Janco, ’n boer van Colesberg, wil seker maak sy toekomstige vrou moet voel sy is die belangrikste vrou op die planeet. Hy hoop dat die vrou wat hy gaan vind, gaan net so hou van die natuur en fotografie.