Logo

Foto’s: Ricus Nel by die KKNK

Nuus
15 April 2015
Ricus Nel is waarskynlik een van ons land se mees talentvolle musikante, en kan meer instrumente speel as wat baie mense op ’n goeie dag kan opnoem.
R 1
Ricus Nel is waarskynlik een van ons land se mees talentvolle musikante, en kan meer instrumente speel as wat baie mense op ’n goeie dag kan opnoem. Ricus het ’n stampvol kykNET-tent by die KKNK vermaak en ons het ’n paar foto’s van sy vertoning geneem.

34 r 1

34 r 3

34 r2

34 r4

34 r5

34 r7

34 r11

34 r15