Die opnames vir die Beleef jou Wêreld in Afrikaans-veldtog vind op 16 en 17 April by die Pretoria Staatsteater plaas, sowel as by Lyric-teater. kykNET se sterre het vroeg opgestaan om van dié groot veldtog ’n sukses te maak.
Kliek hier vir meer oor Beleef jou Wêreld in Afrikaans.
Kliek hier vir meer oor Beleef jou Wêreld in Afrikaans.