Logo

Fiëstas: Benoem jou gunsteling-fees

Nuus
30 November 2015
kykNET se Fiëstas is op soek na die gewildste fees van 2015! Benoem só jou gunsteling.
Fiestas_Benoem

Watter fees maak die feesgees in jou wakker? kykNET se Fiëstas is op soek na die gewildste fees van 2015! Die wenner sal op 18 Februarie 2016 tydens ’n spoggeleentheid in Pretoria aangekondig word.

Meld aan by www.kyknetfiestas.co.za en maak seker jóú gunsteling-fees word benoem. Vul die naam van die fees in en klik op ‘bevestig’. Dit is so maklik soos dit!

Benoemings is oop tot 15 Januarie middernag.