kyknet channel logo

Eksklusiewe Strikdas voorskou vanaand

Nuus26 Maart 2015
Strikdas Film​ begin 2 April in teaters wys, maar jy het die geleentheid om vanaand reeds 'n eksklusiewe voorskou te kyk by een van hierdie teaters.

Strikdas voorskoue by Ster-Kinekor Donderdag die 26ste Maart om 20:00:

Bespreek nou vir die voorskou by een van hierdie teaters:

Brooklyn
Eastgate
Tygervalley
Centurion
Matlosana
Cradlestone
Mimosa - hier sal Hykie Berg en Elsje Neethling en ook Stefan Enslin teenwoordig wees!

*Bespreek hier.