Logo

Eksklusief: Splinternuwe musiekvideo's

Nuus
22 Maart 2015
Johan C Venter en Chris Chameleon het Saterdagaand op Jukebox elk 'n splinternuwe musiekvideo bekendgestel. Kyk hier na die video's eksklusief.
Johan C Venter

 

Johan C Venter en Chris Chameleon het Saterdagaand op Jukebox elk 'n splinternuwe musiekvideo bekendgestel.

Johan C Venter se lied 'Met jou Hart' is deel van die nuwe Afrikaanse film, Strikdas.
Kyk na Johan se video, Met jou Hart, eksklusief hier.



Chris Chameleon het 'n splinternuwe video, Hopeloos, vrygestel. Die video is af die album Posduif, wat hy saam met die pragtige Daniella Deysel gemaak het '

Kyk na Chris en Daniella se nuwe video, Hopeloos, hier.