Logo

Eksklusief: Nuwe Marno van der Merwe musiekvideo

Nuus
01 Maart 2015
Die bekende sanger, Marno van der Merwe, het pas op Jukebox 'n splnternuwe musiekvideo vrygestel.
Marno 1

Die bekende sanger, Marno van der Merwe, het pas op Jukebox, 'n splnternuwe musiekvideo vrygestel.

Die video is vir die lied, O My Liefde.
Die video is pragtig geskiet en vat 'n mens se asem so bietjie weg.

Kyk na Marno van der Merwe se splinternuwe video, O My Liefde, eksklusief hier.



Marno van der Merwe op Twitter
Marno van der Merwe op Facebook
kykNET Musiek op Twitter
kykNET Musiek op Facebook
Jukebox op Twitter
Jukebox op Facebook.