Logo

Eksklusief: Joshua na die Reën - Voshaarnooi

Nuus
22 Februarie 2015
Joshua na die Reën het pas op Jukebox sy splinternuwe video vir die lied, Voshaarnooi, aan kykers bekendgstel.
voshaar 1

Joshua na die Reën het pas op Jukebox sy splinternuwe video vir die lied, Voshaarnooi, aan kykers bekendgstel.
Die lied verskyn in die fliek op almal se lippe, Ballade vir 'n Enkeling. Die musiekvideo gebruik pragtige tonele uit die fliek, wat mens se opgewondenheid vir die fliek omtrent prikkel.

Hier is Joshua na die Reen se video vir die lied, Voshaarnooi.



Om seker te maak jy lek jou lippe ordentlik af vir die vrystelling van Ballade vir 'n Enkeling op 20 Maart, deel ons ook die lokprent



Joshua na die Reën op Facebook
Joshua na die Reën op Twitter
kykNET Musiek op Facebook
kykNET Musiek op Twitter