Logo

Die rok het die internet gebreek

Nuus
27 Februarie 2015
Watter kleur is die rok!?
Dress

Buzzfeed het daarin geslaag om die internet te breek met 'n enkele foto van 'n rok.

Die rok word in twee verskillende kleure deur mense gesien. Sommige mense sien die rok as wit en goud, terwyl ander die rok as blou en swart sien.

Ons het die foto vanoggend in die kantoor getoets deur te vra watter kleur die rok is.

Daar was twee duidelike kampe wat dieselfde prentjie in verskillende kleure gesien het.

Hier is die rok wat die internet gebreek het. 

34 dress


Ons wil nou by ons lesers hoor: Watter kleure is die rok?  
Goud en Wit of Blou en Swart?