Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Die laaste span-skuiwe – Kokkedoor Vuur & Vlam

Nuus
28 September 2023
Wie gaan saam dié reis klaarmaak?
Kokkedoor Vuur Vlam Ep 10 Artikel Image

Nes die Kokkedoor Vuur & Vlam- spanne gemaklik geraak met hul nuwe spanne, word hulle weer geskuif vir ‘n laaste maak. Die spanne gaan nou onveranderd bly totdat die wenner aangekondig word. 

Gaan dié spanne oor die weg kom in ‘n kombuis wat reeds kokend is? 

Die nuwe spanne lyk as volg: 

Bertus en Ashley bly onveranderd en kan verder voortbou aan hulle braai-mance. 

Cindy en Joubert

Karen en Gert

Nate en Kevin

Gaan dié nuwe spanne dit reg kry om die beoordelaars te beïndruk? Skakel elke Donderdag om 20:00 in op kykNET, kanaal 144 vir splinternuwe episodes van Kokkedoor Vuur & Vlam. Onthou dat dié reeks beskikbaar is op DStv Stream. Gesels ook saam op Facebook, X (Twitter), Instagram en TikTok deur die huismerk, #KokkedoorVuurVlam te gebruik.