Deon Meiring het die tweede enkelsnit op sy debuut-EP, “Vingerafdrukke”, uitgereik. Die Slaapkamer Sessies is met eenvoud in gedagte geskryf en handel oor temas soos geloof, liefde en menswees.
Meiring, van Glaskas- en Dans Dans Lisa-faam, het sy EP na sy gelyknamige 2013-Youtube-projek vernoem. Hy het tien weke lank elke week ’n liedjie geskryf en in ’n slaapkamer opgeneem.
Die eerste enkelsnit uit dié EP, “Voetganger”, is in 2014 uitgereik.