Logo
Kwarantyn 1600x160 Slim Homepage (2)

Dag 15: Nóg 'n week, nóg 'n wenner – Kwarantyn

Nuus
24 Junie 2020
Soos die tweede week van Kwarantyn tot 'n einde kom, beteken dit dat nóg 'n stemperiode verby is ...
Episode Punte 8

Dit was 'n week propvol genot, vermaak, lekker lag, trane van blydskap, trane van hartseer en self trane van dankbaarheid. 

Na die eerste stemperiode het beide die spanne op 10 000-punte geland en dus die R10 000 Takealot-koopbewys gedeel, hier is hoe week twee se punte lyk:
KYKERSTEMME

In die Scheepers-huis loop Austin en Caryn voor:

In die Le Roux-huis loop Heinrich en Manie voor:

INSTAGRAM-MIKPUNTE
As deel van hul Instagram-mikpunte vir die week, moes die families die volgende doelwitte bereik:
Vir die gebruik van die snoekertafel moes die Scheeperse verseker dat Max 5000-volgelinge op Instagram ryker word:


Vir die gebruik van die tafeltennis-tafel moes die Le Roux's verseker dat Vlooi óók 5000-volgelinge op Instagram kry:

Vir hul volgende mikpunt moet die Scheeperse Pamela se volgelinge groei tot en met 5000:

En die Le Roux's moet Braam se volgelinge groei tot en met 8000:



 

OEFEN-MIKPUNTE

Die Scheeperse het nóg 21-oefenure om in te werk voor hulle die gebruik van die swembad ontvang:


 

En die Le Roux's moet nóg 24-oefenure in werk voor hulle die kroeg mag oop maak:


 

PUNTELEER

Na die week se uitdagings en groepsaktiwiteite lyk die punteleer as volg:

Die Le Roux's wen dus die week se R10 000 Takealot-koopbewys.

Rondte 3 is nou oop, en dus kan jy jou stem laat tel deur hier vir jou gunsteling familielid te stem.
LEES OOK: Kwarantyn verdien jou stem – en dis maklik! vir hoe en waar om te stem.

Gesels saam op FacebookInstagram en Twitter deur die hutsmerke #Kwarantyn, #SpanScheepers en #SpanLeRoux te gebruik.

Onthou om saam met ons #Kwarantyn te kyk op DStv-kanaal 149 om die wel en weë van #SpanLeRoux en #SpanScheepers te beleef. Weeksaande saai daar om 17:30 ’n verkorte weergawe uit op kykNET, kanaal 144 sowel as kykNET&kie, kanaal 145 en dan Woensdae om 20:00 die groot hoogtepunt-episode om 20:00.