Logo

Carousel-casino: Hier is die wenner

Nuus
07 Augustus 2015
Die Carousel-casino is geleë op die grens van die Noordwes-provinsie. Een gelukkige kyker het die volgende pryse gewen.
Acacia Place  (12)
Die Carousel-casino is geleë op die grens van die Noordwes-provinsie. Squires, Players en Presto’s bied heerlike maaltye aan, en terwyl die Cheyenne Saloon heerlike vermaak aanbied. Kinders sal in hul element wees by Magic Company, en ons bied ook wildsritte en akkommodasie (in die hotel en Acacia Place) aan.

Een gelukkige kyker het die volgende pryse gewen:


- ’n Perderit/wildrit ter waarde van R160 vir 2 mense.
- ’n Aand in Acacia Place vir 2 mense ter waarde van R1710.
- Ontbyt vir twee by die hotel (R310).
- Spa-geskenkbewys vir 2 mense ter waarde van R600.
- R300-geskenkbewys vir ’n ete.

Baie geluk aan Anneke Langham!

34 shangira logo final
34 shangilia 11
34 acacia place 12
34 game drive horses 17