FOTO: André en sy dames.
Ons boere het vandeesweek die vyf wat hulle verlede week gekies het in Jacobsbaai beter leer ken. Ná die groepafsprake kon hulle elk drie kies om plaas toe te nooi.
#BoerAndré was soos ’n kat wat room – én botter! – gekry het:
#BoerCassie het dit moeilik gevind om twee dames huis toe te stuur:
#BoerRèan se sêgoed het kykers vermaak:
Dis boonop heerlik om te hoor wie almal saamkyk!
Kyk hier na foto’s vanuit die episode:
Gallery
Gesels saam op sosiale media deur die hutsmerk #BoerSoeknVrou te gebruik. Boer Soek ’n Vrou 11 herhaal Sondae om 11:30 en 21:30.
