Logo

Boer Soek ’n Vrou: 20 sekondes

Nuus
28 Oktober 2016
Die Boer Soek ’n Vrou-span het die top-vyf boere gevra om hulself in 20 sekondes of minder op te som. Kyk hier wat hulle gesê het!
BSV 20 Sekondes

Die Boer Soek ’n Vrou-span het die top-vyf boere gevra om hulself in 20 sekondes of minder op te som. Kyk hier onder wat hulle gesê het!

Na vandeesweek se episode is alle oë op die vyf boere wat die meeste briewe ontvang het. Arno, Rob, Johannes en Hennie het meer as genoeg ontvang om voort te gaan met die verfilmingsproses, terwyl Leon-Fritz die meeste briewe en pakkies uit die tien boere ontvang het.

Het jy ’n gunsteling? Kyk hier wat het elk van die vyf boere oor hulself te sê. Lees ook meer oor hulle hier en kyk na hul spoggerige foto’s!

Arno



Hennie



Johannes



Leon-Fritz



Rob



Volg saam met ons die boere in hul soeke na liefde op die kassie, ons webblad en sosiale media!

Boer Soek ’n Vrou is Donderdae om 20:30 op die kassie.

Herhalings word Vrydae om 13:30, Sondae om 10:00 en 21:30, Maandae om 10:30, Woensdae om 11:00 en Donderdae om 09:30 uitgesaai.