Logo

Ballade vir 'n Enkeling : Lusmakertjie

Nuus
02 Maart 2015
Die Heuwels Fantasties het Vrydag die Ballade-Temalied op Jacaranda vrygestel.
DHF Ballade

Die Heuwels Fantasties het Vrydag die Ballade-Temalied op Jacaranda vrygestel.

Die groep het hulle eie unieke geur tot Richard van der Westhuizen se ikoniese lied gevoeg. Dit is pragtig en dit werk.

34 dhf ballade


Hier is 'n lekker lusmakertjie vir die lied, wat beloof om die hare op jou arms orent te maak staan van die hoendervleis.

* Luister na Die Heuwels Fantasties se 'Ballade vir 'n Enkeling' hier

Ons kan werklik nie meer wag vir die vrystelling van die fliek, Ballade vir 'n Enkeling, nie.

Ballade vir 'n Enkeling begin landswyd in teaters op 20 Maart 2015