Logo

Agter die skerms met Die Broers

Nuus
25 Februarie 2015
Ons aanlyn span het op 20 Februarie agter die skerms by Toks en Tjops gaan kuier, om bietjie met Die Broers te gesels oor die nuwe temalied vir die program wat hulle geskryf het.
Toks en Tjops 2

Ons aanlyn span het op 20 Februarie agter die skerms by Toks en Tjops gaan kuier.

Dit was 'n baie spesiale uitsending van Toks en Tjops, aangesien die groep, Die Broers, die nuwe temalied vir die program aan kykers bekend gestel het.

Ons het die geleentheid gekry om bietjie met Die Broers te gesels oor die skryf van die lied. Ons het ook gehoor waarmee die groep tans nog besig is, asook wie van Die Broers die beste braaier is.

34 toks en tjops pic


Hier is ons onderhoud met Die Broers, agter die skerms by Toks en Tjops.