web uni tv guide
Boer soek n vrou S17 Maint Sljm BB
web uni tv guide

Boer Soek 'n Vrou

144Realiteit13 L

5 groot oomblikke in die 8ste episode van “Boer soek ‘n vrou”

Nuus18 September 2025
Dié episode het ons ‘n paar keer laat huil en na ons asems laat snak.
Boer soek n vrou S17 Article Image

Die agtste episode van dié seisoen van Boer soek ‘n vrou was beslis nie vir die fainthearted bedoel nie: Trane, nuwe liefde en onsekerhede tussen pasmaats het gesorg vir ‘n rollercoaster van emosies.

Hier is die vyf grootste oomblikke:

1.        Boer Pieter se keuse

Dié jong boer het die keuse gemaak om vir Lisa huis toe te stuur:

2.        Boer Evert maak sy hart oop

 Evert vertel vir Reandi van sy pa se chemo-behandeling en onthul dit is nie iets waaroor hy eintlik praat nie ...

3.        Waar was Lizelle?

Paola en Elmarie het gewonder presies waarheen Lizelle so vroeg in die oggend heen verdwyn het.

4.        Lizelle sal eerder huis toe gaan

Lizelle wou huis toe gaan in ‘n poging om dinge op die plaas bietjie makliker vir Boer Rudi H te maak:

5.        Boer Rudi H se keuse

Boer Rudi H het besluit om vir Paola huis toe stuur.

Het dié twee boere die regte keuses gemaak?

Skakel Donderdae om 20:00 in vir nuwe episodes van Boer soek ‘n vrou op kykNET, kanaal 144 of stroom episodes regstreeks op DStv Stream –  en onthou om saam te gesels op FacebookXInstagram en TikTok deur #BoerSoeknVrou te gebruik.