Die glanssjef, Bertus Basson, dekorkenner Misi Overturf en hulle span reis vanaf die Kaap tot die Karoo en Weskus om nuwe lewe in verskeie restaurante te blaas in die derde seisoen van werklikheidsreeks In die sop: Restaurant-evolusie.
S3 | E12
22 Mei 20:00
'S3/E12'. Die Swartberg Hotel in Prins Albert is baie gewild onder toeriste, maar hul restaurant, die Victoria Room, is ...