Shari leer wyn maak saam met die legendariese, At Botha, in die Swartland. Sy vind uit oor Boegoe in die Sederberge en wys vir die plaaslike boere hoe 'n Upington meisie 'n skaapkop eet.
Swartland – Hokaai, my meisie!