Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Enorme ontwikkeling in die Suide van Namibië – Prontuit

Fotos
03 Desember

Op ‘n kalkkliprand in die Namibiese-Kalahari, is daar sewe jaar gelede ‘n droom gebore. ‘n Droom om in dié dorre streek, ‘n landbou-dorp te bou. Toe Johan Rieckert en Salomon Kalondo op die piepklein dorpie, Stampriet kom, het hulle begin werk maak om die droom te laat realiseer. Stampriet is 300 km. suid van Windhoek en omdat die dorpie op ‘n akwifer, ‘n ondergrondse meer, lê, is water volop. Die Roots agri-dorp, is ‘n reuse multi-miljoen Namibiese-dollar-projek. Roots se doel is om kleinboere te vestig en op te lei en ook om Namibië minder afhanklik van voedselinvoere en meer voedselseker te maak. Die VN se wêreldvoedselprogram het Roots al besoek en wil dit as model vir ander Afrika-lande se voedselsekerheid gebruik. Roots het ook die eerste appel- en pekanneutboorde in Namibië se geskiedenis geplant.
 
Gallery

1 van 12