web uni tv guide
Uitstappie
web uni tv guide

Uitstappie

144DramaPG
Elani Pelser111 (1) (1)

Elanie Pelser

OUDERDOM: 32
AREA: Ruimsig, Roodepoort
BEROEP: Tuisbly mamma

HOEKOM DINK JY IS JY ’N GOEIE KANDIDAAT VIR KYKNET SE PROGRAM ‘KUNSVLYT’? 
Ek het Kunsvlyt gevolg vanaf seisoen 1 episode 1 en na elke, of self gedurende, ’n episode het ek en my vriendin gesels oor wat ons sou doen in die ‘uitdaging’ so ek is ’n ou Kunsvlyt-aanhanger.

Ek is alewig besig met iets, my seuntjie sal bevestig: “Mamma werk altyd”. Ek hou myself besig met enige kunsvlyt-projek; iets vir myself of huis of ’n geskenk vir my geliefdes. 

Ek het al die ‘go-to’ geword vir my mense en word gereeld gevra vir idees, nie dat ek dink ek só briljant is nie, maar ek weet ek is goed om ’n tema na te vors en my eie ‘twist’ tot die inspirasie foto’s te bring om dit net daai ietsie ekstra te gee.

WAT SE TIPE KUNSVLYT DOEN JY, EN WAT GENIET JY DIE MEESTE?

HOE GEREELD DOEN JY KUNSVLYT?

WATTER ANDER STOKPERDJIES BEOEFEN JY OOK?

WAS JY AL TEVORE OP TELEVISIE?

WAT IS JOU GROOTSTE PASSIE?

VERTEL ONS VAN JOU GESINSLEWE?