web uni tv guide
Die Invloed
web uni tv guide

Die Invloed

144Drama
Hennie Koortzen

Hennie Koortzen

Hennie Koortzen is sedert 2001 as Afrikaanse rugby-, boks-, krieket-, sokker- en atletiekkommentator by SuperSport betrokke. Sy radio-loopbaan strek oor ’n tydperk van meer as 30 jaar en hy het onder andere die SAB-toekenning vir die beste sportaanbieder en ’n Namibiese ATKV-veertjie vir sy bydrae ontvang. Hy is op die oomblik een van die Klankkoerant Oggend-aanbieders by Pretoria FM.