web uni tv guide
Die Invloed
web uni tv guide

Die Invloed

144Drama
Die Invloed

Oor die film

Die invloed van liefde kan enigiets vermag, of vernietig.

Opsomming:
Hilda Sewes se man word deur die see geneem. Sy sweer dat Milla, haar dogter, die see nooit sal ken nie. Klein Kalbas, Milla se beste maat dra gereeld vis aan. Hilda se vermanings val vir jare op dooie ore –tot Milla se oë die ware rede vir sy daaglikse besoeke verklap. Hilda is vasberade om haar dogter so ver weg te neem as wat nodig is om hierdie liefde tot ’n einde te bring, maar Kalbas beloof dat hy hulle sal volg tot aan die uithoeke van die aarde. Niks sal hom keer nie. Wat hierna gebeur, bewys: liefde ken geen perke nie

Rolverdeling:
Kim Cloete
Tarryn Wyngaard
Gershwin Mias
Charlton George
Neels Clasen

Agter die skerms:
Vervaardiger: Zak Hendrikz
Regisseur: Neels Clasen
Draaiboek: Neels Clasen en Ricardo Arendse

Die Invloed

Die akteurs

Kim Cloete
Kim Cloete
Tarryn Wyngaard
Tarryn Wyngaard
Gershwin Mias
Gershwin Mias
Charlton George
Charlton George
Neels Clasen
Neels Clasen