UIT
My naam is Kylan Marais. Ek sing al vandat ek 12 jaar oud is. Ek het al dikwels deelgeneem aan plaaslike konserte en vertonings. Ek het ook al in Artscape opgetree. In 2014 het ek aan die Cape Music Insttute musiek studeer. Musiek is my passie. Tarryn Lamb is my inspirasie. #Maak My Famous is tans die hoogtepunt van my sangloopbaan