web uni tv guide
Waterfront Slim Bill

Waterfront: Glans én donker

Fotos16 Oktober

’n String talentvolle akteurs is in die rolverdeling van Waterfront, ’n dramareeks waarin die Myburgh-familie se duister geheime ontbloot word.

Hannes van Wyk as Arnold Bruwer en Milan Murray as Julia.

Dawid Minnaar is te sien as Ben Myburgh.

Edwin van der Walt en Stian Bam vertolk die rolle van pa en seun: onderskeidelik Stefan Jordaan en Ruan Jordaan.

Stian Bam is in die rol van Ruan Jordaan.

Edwin van der Walt vertolk die rol van Stefan Jordaan.

Trix Vivier is een van die drie Myburgh-susters, Kate.

Milan Murray vertolk die rol van Julia, een van die drie Myburgh-susters.

Nóg ’n Myburgh-suster is Anna, vertolk deur Rolanda Marais.

Albert Pretorius is Dirk in die reeks.

Charlton George vertolk die rol van Allie.

Euodia Samson is Fiona Abrahams in Waterfront.

Marvin Lee Beukes vertolk die rol van Jason Abrahams.

Hannes van Wyk is te sien as Arnold Bruwer.

Paul du Toit vertolk die rol van Albert Hugo.

Gallery

Waterfront: Glans én donker

1 van 14