web uni tv guide
Suidooster TX change Slim BB
web uni tv guide

Suidooster

144Drama13

VIDEO’S

Voorskou: 23 - 27 Februarie 2026 – Suidooster Image : 20586
Voorskou: 23 - 27 Februarie 2026 – Suidooster Image : 20570
Voorskou: 23 - 27 Februarie 2026 – SuidoosterGaan Linda die hulp kry wat sy benodig?
Linda?! – Suidooster Image : 20584
Linda?! – SuidoosterIets is nie pluis met Linda nie ...
"Ons tree nie af nie, ons tree op!" - Frank Image : 20588
"Ons tree nie af nie, ons tree op!" - Frank'n Spesiale oomblik tussen twee broers in die industrie. Lochner De Kock en Frank kuier in Woodstock waar hulle albei nou bly. #Frank, Woensdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Koel en kaalvoet – Suidooster Image : 20580
Koel en kaalvoet – SuidoosterIs Wade bietjie jaloers op Oliver?
Voorskou: 16 - 20 Februarie 2026 – Suidooster Image : 20569
Voorskou: 16 - 20 Februarie 2026 – Suidooster‘n Paar nuwe verhoudings én ‘n paar gewese verhoudings begin die week in Ruiterbosch opvlam ...
Die nuwe "ward councillor" – Suidooster Image : 20554
Die nuwe "ward councillor" – SuidoosterGaan dié mag na Zeempie se kop toe gaan?
Die swembadpartytjie - Op My Eish! Image : 20568
Die swembadpartytjie - Op My Eish!Hopelik kan die dames gou om een tafel sit en dié ding uit praat. #OpMyEish!, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
'n Fout – Suidooster Image : 20553
'n Fout – SuidoosterOliver weet ook presies hoe om Zoë woedend te maak!
Voorskou: 9 - 13 Februarie 2026 – Suidooster Image : 20542
Voorskou: 9 - 13 Februarie 2026 – Suidooster'n Suurstof- plaas?
Voorskou: 9 - 13 Februarie 2026 – Suidooster Image : 20517
Voorskou: 9 - 13 Februarie 2026 – Suidooster'n Suurstof- plaas?
"Campaign" – Suidooster Image : 20539
"Campaign" – SuidoosterGaan Siya daarin kan slaag dat Nazeem nié verkies word nie?
"Jy sal boet" – Suidooster Image : 20528
"Jy sal boet" – SuidoosterKaashifa is reg: Tristan is beslis nie die moeite werd om in die tronk voor te gaan sit nie ...
Voorskou: 2 - 6 Februarie 2026 – Suidooster Image : 20523
Voorskou: 2 - 6 Februarie 2026 – SuidoosterTristan lyk nie gelukkig daarmee dat Angie nou by die Samsodiens bly nie ...
Voorskou: 2 - 6 Februarie 2026 – Suidooster Image : 20516
Voorskou: 2 - 6 Februarie 2026 – SuidoosterTristan lyk nie gelukkig daarmee dat Angie nou by die Samsodiens bly nie ...
Veilig – Suidooster Image : 20515
Veilig – SuidoosterDankie tog vir mense soos die Samsodiens!
Sien jy?! – Suidooster Image : 20514
Sien jy?! – SuidoosterTristan het 'n ernstige probleem ...
Voorskou: 26 - 30 Januarie 2026 – Suidooster Image : 20390
Voorskou: 26 - 30 Januarie 2026 – SuidoosterNazeem vs. Siya – hierdie gaan nog interessant raak ...
Voorskou: 26 - 30 Januarie 2026 – Suidooster Image : 20501
Voorskou: 26 - 30 Januarie 2026 – Suidooster'n "Vote" vir Nazeem? Het hy dan nog nie sy les geleer nie? Skakel weekaande om 18:00 in vir splinternuwe episodes van #Suidooster op #kykNET, kanaal 144.
"Sweet" – Suidooster Image : 20498
"Sweet" – SuidoosterHoe hanteer mens só verhouding?
'n Lente- troue – Suidooster Image : 20496
'n Lente- troue – Suidooster“Sy sal altyd ons storie wees ... Al is sy nie meer hier nie ...”
Voorskou: 19 - 23 Januarie 2026 – Suidooster Image : 20389
Voorskou: 19 - 23 Januarie 2026 – SuidoosterOns wil meer van Bridgette die radio- omroeper sien!
Voorskou: 19 - 23 Januarie 2026 – Suidooster Image : 20475
Voorskou: 19 - 23 Januarie 2026 – SuidoosterOns wil meer van Bridgette die radio- omroeper sien!
Werk hier – Suidosoter Image : 20486
Werk hier – SuidosoterHierdie kan heel moontlik die grootste fout van Angie se lewe wees ...