Dit kan die opwindendste tyd van ’n mens se lewe wees! "Met ’n huppel in die stap", aangebied deur Riaan Cruywagen, kyk hoe die lewe na 50 nuwe betekenis kry. Met onderwerpe wat vir jou saak maak!
S21 | E2
14 Januarie 17:30
'S21/E2'. Die musiekkompetisie vir seniors is onlangs onder leiding van die bekende kunstenaar Cor Uys en die ATKV-Buffe...