Nuus
Alles
Nuus
Sê jou sê is terug: Die geselsprogram waar geen onderwerp taboe is nie
Die tonge gaan weer binnekort klap wanneer kykNET&kie (DStv-kanaal 145) se sesde seisoen van Sê jou sê op Sondag 2 Februarie afskop. Dié gewilde geselsprogram gaan nogmaals die kollig laat val op gewone mense se uitdagings, hartseer verhale en omstrede onderwerpe.
Nuus
Skemergrond: Ayden October — ‘Kwesbare jongmanne is vatbaar vir verkeerde invloede’
In Skemergrond ontvou een van die mees relevante storielyne tot dusver wanneer Junior, vertolk deur Ayden October, ’n ingrypende transformasie ondergaan.
Nuus
Botterskorsietert en vaalkospotjie: Emilienhof – Op pad met my potjie
Dié lekkerste botterskorsietert om vir gaste te bedien.
Nuus
’n Onverwagte wending skud Op my eish! behoorlik: Chantelle Smith maak haar verskyning as eerste wild card
In hierdie week se episode van Op my eish! leer kykers ’n nuwe gesig ken wanneer Chantelle Smith onverwags as die seisoen se eerste “wild card” haar opwagting maak.
Nuus
5 redes om die tweede seisoen van "Een keer om die son" te kyk
Die Van Wyks van "Een keer om die son" keer op 20 Januarie 2026 om 20:00 terug na kykNET.
Nuus
Beesbene-potjie en pap met geroomde mielies: Katutura – Op pad met my potjie
Probeer gerus dié ekonomiese gereg.
Nuus
Ricky Gervais. Steve Carell. Albert Pretorius. – Die kantoor
Geliefde plaaslike akteur vertolk ikoniese rol van die baas in ’n Afrikaanse herverbeelding van "The Office".
Nuus
Wie’s nuus? – Wicus staan in vir mamma Mia
Op 14 Januarie 2026 is Wie’s nuus? terug op kykNET, maar die aanbieder, Mia Spies, is nie in hierdie seisoen voor die kamera nie. En met goeie rede: Mia word vir die eerste keer mamma in Februarie.
Nuus
5 redes hoekom jy nie Bobby en Brendan se Amerikaanse avontuur kan mis nie
Hier is hoekom jy moet inskakel vir “Ander dam se eende”!
Nuus
Ontmoet die dames wat vir Ruan se hart meeding in Op my eish!
Die nuwe seisoen van Op my eish! bring nie net vars romanse en verrassende wendinge nie, maar stel ook ’n dinamiese groep dames bekend wat almal hul eie unieke stories en persoonlikhede saambring op hul soektog na ware liefde.
Nuus
Krokodilskenkelpotjie en krummelpap: Otjiwarongo – Op pad met my potjie
Krokodilvleis? In ’n potjie? Probeer gerus dié resep.
Nuus
Mal Kamper neem avontuur na nuwe hoogtes
Vind meer uit oor die splinternuwe seisoen van “Mal Kamper”!
Nuus
Kokkedoor: Son & see: Die son sak vir oulaas op Struisbaai – maar wat ’n uitsonderlike affêre was dit nie!
Lees meer!
Nuus
"Hannes aan huis" keer terug vir die 13de seisoen vol hart en onvergeetlike stories
Begin Dinsdag 6 Januarie om 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144).
Nuus
Elandpotjie: Spitzkoppe – Op pad my potjie
Ietsie lekker om dié naweek te maak oor die kole.
Nuus
Varkvleis- en rooikoolpotjie: Omaruru – Op pad met my potjie
’n Heerlike potjie om oor die naweek te probeer.
Wys nog
16 van 736