Ontmoet vir Hennie Bosman en Nicole Hellinger van Franschhoek, ’n paartjie wie se daaglikse lewe bestaan uit die see, kosmaak, spesiale tyd met hul twee hondekinders en lekker musiek!
S3 | E13
29 Junie 19:30
'S3/E13 of 13'. Wat 'n wonderlike seisoen van reis en verken. In hierdie episode kyk ons na die hoogtepunte van Hennie e...