Dit kan die opwindendste tyd van ’n mens se lewe wees! "Met ’n huppel in die stap", aangebied deur Riaan Cruywagen, kyk hoe die lewe na 50 nuwe betekenis kry. Met onderwerpe wat vir jou saak maak!
S21 | E11
18 Maart 17:30
'S21/E11'. Oud-lugwaardinne vertel van die lief en leed wat hul beroepe meebring en aan watter vereistes lugwaardinne mo...