Volg die lewe van Magda Louw en haar man, Erhard in die derde seisoen van die treffer-komedie Magda Louw, waarmee jy jouself kan vereenselwig met temas soos oudword, tyd wat verbyjaag, leë nes-sindroom, die huwelik en die dood.
S3 | E13
06 Oktober 20:00
'S3/E13 of 13'. Dis die groot dag, Gertrude en Havenga se troue. Almal is opgewonde en baie gestres. Maar die dag eindig...