kyknet channel logo
Lottoland help 'n dorp

seisoen

Kersfees: Tygerberg Kerskonsert 2015

News23 Desember 2015
Skakel in vir n betowerende twee uur lange uitsending van die Tygerberg Kinderkoor se 2015 Kerskonsert.
kykNET Transfer - Split Stereo.00_05_18_14.Still001

Skakel in vir n betowerende twee uur lange uitsending van die Tygerberg Kinderkoor se 2015 Kerskonsert. Word betower deur die klanke van hierdie engelstemme wat die ware boodskap van die Christusfees aan kykers oordra. Met gaskunstenaars soos Louis Loock, The Voice of Angels en meer. Moet dit nie misloop nie.



Dié spesiale Kerskonsert is te sien op kykNET NOU! op 24 Desember om 20:00, en 25 Desember om 10:00 op kykNET.

Kyk na die video hier onder:

Nog Programme