Ontmoet vir Hennie Bosman en Nicole Hellinger van Franschhoek, ’n paartjie wie se daaglikse lewe bestaan uit die see, kosmaak, spesiale tyd met hul twee hondekinders en lekker musiek!
S4 | E10
13 Desember 18:00
'S4/E10'. Hennie en Nicole kyk terug op hul ongelooflike seisoen vol avontuur, mense en kos. Terug by die huis wag 'n nu...