web uni tv guide
In die sop
web uni tv guide

In Die Sop

144RealiteitPG13 L

"Waar's jou 'bar'?" – In die sop

Video13 Maart

Bertus wys vir Jimmy en Louise, eienaars van die See Kaia Restaurant in Dwarskersbos, waar hulle kroeg in die restaurant is en hulle is wonderlik verras.