Bewonder & Bewaar Met Bonné De Bod
144
Natuur
PG13
Welkom
Video
Verken die wildernis met Bonné
Video
Luiperd in die natuur vrygelaat – Bewonder & Bewaar
Bonné kyk toe soos 'n luiperd in die natuur hervestig word.
Video
SANParke se hoofvlieënier – Bewonder & Bewaar
Bonné gesels saam met SANParke hoofvlieënier David Simelane oor sy lewenslesse.
Video
Sy werk as veeartsnykundige – Bewonder & Bewaar
Bonné de Bod gesels saam met professor Gerhard Steenkamp, die wêreld se voorste kaak- en gesigveearts, oor sy werk.
Video
Grizzly-bere – Bewonder & Bewaar
Bonné de Bod bewonder haar aan die Grizzly 1063-beer – tog so ver, tog so naby!
Video
Lugopnames – Bewonder & Bewaar
SANParke-ekoloog Cathy Greaver vertel waarom dit belangrik is dat meer as een stel oë benodig word wanneer 'n lugopname gedoen word.
Video
Die Welwitschia plant – Bewonder & Bewaar
Bonné de Bod en professor Theo Wassenaar gesels oor wat die Welwitschia plant so spesiaal maak.
Video
Die wonder van meerkatte – Bewonder & Bewaar
Bonne de bod vind meer uit oor die meerkat, insluitend waarom hy hom opwarm en hoe hy dit doen.
Video
Kameelperd gevang – Bewonder & Bewaar
'n Kameelperd word gevang sodat ’n spesiaal gemaakte nekband met ’n klankopnemer aan die dier se nek gesit word. Dit is ’n wêreld-eerste om hulle kommunikasie in die natuur op te neem.
Video
Wolwe in Yellowstone – Bewonder & Bewaar
Bonné leer oor watter rol die ouer wolwe in 'n trop speel.
Video
'n Ode aan 'n buffel – Bewonder & Bewaar
Dr Lin-Mari de Klerk-Lorist deel ietsie wat sy geskryf het oor 'n buffel.
Video
'n Ongewone, vinnige metode – Bewonder & Bewaar
Bonne de Bod word verras toe Dr Francois Becker, 'n wildlewe-navorser, vir haar iets ongewoon wys.
Video
Amptelike voorskou – Bewonder & Bewaar
Die nuwe seisoen van "Bewonder & bewaar met Bonne de Bod" begin op Sondag 24 Maart 2024 op kykNET, kanaal 144.
Video
Skoenlappers – Bewonder & Bewaar
In die laaste episode van Bewonder & Bewaar, wys Bonné skoenlappers in die Kalahari.
Video
Woestynleeus – Bewonder & Bewaar
Bonné sê hierdie is die beste navorsingsvoertuig wat sy al gesien het! Wat is jou gunsteling deel van leeuman, Dr Stander, se voertuig?
Video
Poemas in Patagonië – Bewonder & Bewaar
Het jy gedink dat Bonné in haar tyd saam met Emiliano die sku poema, ‘die spook van die Andes’ sou sien?
Video
Bruin hiënas – Bewonder & Bewaar
Het Bonné se ontdekking van Emsie se diep emosies oor bruin hiënas verander hoe jy oor hulle voel?
Video
Wildehonde – Bewonder & Bewaar
Was jy net so verlig soos Louis en Bonné toe die wildehond uiteindelik verdoof was?
Video
Kos vir die siel – Kwêla
Hannes van Wyk het met Bonné de Bod gepraat op die ikoniese Kwêla-bank oor #BewonderEnBewaar, ‘n splinternuwe natuurbewarings-program wat vanaf 17 Julie 2022 om 20:00 op kykNET, kanaal 144 uitsaai.
Video
Amptelike lokprent– Bewonder & bewaar met Bonné de Bod
Kom saam op reis deur Suid-Afrika met natuurbewaarder, Bonné de Bod en ontmoet ander kenners op dié gebied in die nuwe kykNET-reeks, #Bewonder&Bewaar met Bonné de Bod.
Video
Official trailer – Bewonder en bewaar met Bonné de Bod
Come on a journey through South Africa with Bonné de Bod as she meets other people and experts who are just as invested in the conservation of animals, as she is.